William Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c1.d1.e9.f8.g1.
Voorname  William
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Pieter Josef Henning
Moeder  Anna Riemersma
# ste kind van vader  1
Noemnaam  William
Geboortedatum  1929-8-29
Geboorteplek  Kenia
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1965-7-11
Sterfplek  Nairobi, Kenia
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Jean Bloxwich  1958    sterf 1982
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Frank William Henning Manlik  Jean Bloxwich  1960-9-5  
2 Lee Anna Henning Vroulik  Jean Bloxwich  1965-9-12  
Geskiedenis
Bill Henning het as jong man lokomotiewe gedryf vir die Oos-Afrikaanse Spoorweë en Hawens. Teen ongeveer Mei-Junie 1953 sluit hy by die Keniase Polisie aan as 'n sersant. Hy word as Inligtingsoffisier gestasioneer by die Mukuruweini Polisiestasie, in die Suid-Tetu Afdeling van die Nyeri Provinsie. Dit was die dae van die Mau-Mau onluste en Bill Henning was voortdurend besig om die slenterstreke van kriminele uit te ruik. Hy kon vir lang rukke net eenvoudig verdwyn, maar wanneer hy weer sy verskyning maak, het hy sy “skelm” of misdadiger saamgebring. Die jong manne wat saam met hom gewerk het, onthou hom vir sy droë humor en bepeinsinge rondom die vroulike geslag. Hulle was ook van mening dat die aroma van die sigarette wat hy gerook het, hom sekerlik moes weggegee het aan verskuilde Mau-Mau terroriste.

Behalwe vir ‘n paar woorde, kon hy, soos die meeste ander wit polisiemanne nie Kikuyu of Swahili praat nie en moes altyd van ‘n vertaler gebruik maak. Aan die ander kant was baie van die vertalers ook nie Engels baie goed magtig nie, gevolglik was daar maar altyd tydrowende vertalings en kruiskontroles. Bill Henning se geduld is dikwels tot die uiterste beproef, maar hy het altyd by die waarheid uitgekom.

Bill Henning was maar ongeveer 36 jaar oud toe hy na 'n hartaanval terwyl hy tennis gespeel het, in Nairobi, Kenia oorlede is.
Voorgeslagte
/¯¯ Willem Frederik Henning
/¯¯ Willem Nicolaas Henning
\__ Louisa Maria Johanna Van Heerden
/¯¯ Pieter Josef Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Christina Magdalena Steyn
\__ {vmmName}
William Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Anna Riemersma
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
William Henning a2.b6.c1.d1.e9.f8.g1.
    Frank William Henning  a2.b6.c1.d1.e9.f8.g1.h1.
        Mark Anthony Henning  a2.b6.c1.d1.e9.f8.g1.h1.i1.
        Katie Henning  a2.b6.c1.d1.e9.f8.g1.h1.i2.
    Lee Anna Henning  a2.b6.c1.d1.e9.f8.g1.h2.
        Catrina Ann White  
        Rhys William George White  
Fotos

C130. b6.c1.d1.e9.f8.g1. William Henning *29-8-1929 as a policeman in Kenia during the Mau Mau riots in the early 1950's
Beskou lys van mense op foto