b6.c4.d2.e5. Pieter Jacob Henning * 9-9-1869 en sy tweede eggenote Magdalena Maria (gebore Grobler) en drie van sy kinders. Die oudste seun, Jan Adriaan (f2) is uit sy eerste huwelik, terwyl die twee klein seuntjies uit sy tweede huwelik is, nl. Jacob Grobler Henning * 7-6-1918 (f6) en Koert Nicholaas Henning * 9-4-1922 (f7)
Beskou lys van mense op foto
Jacob Grobler Henning
Jan Adriaan Henning
Koert Nicholaas Henning
Magdalena Maria Lottering
Pieter Jacob Henning
a2.b6.c4.d2.e5.f6 Jacob Grobler Henning *7-6-1918, sy dogter, Anna Cornelia *19-1-1941, syvrou, Emmerentia Cornelia (gebore Mc Crate) *10-7-1921 en Anna Cornelia se man, Ron Scholtz
Beskou lys van mense op foto
Anna Cornelia Henning
Emmerentia Cornelia Mc Crate
Jacob Grobler Henning
|