Johannes Gerhardus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c1.d2.e9.
Voorname  Johannes Gerhardus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Johannes Gerhardus Henning
Moeder  Catharina Helena Naude
# ste kind van vader  9
Noemnaam  Johannes Gerhardus
Geboortedatum  1875-1-28
Geboorteplek  Modderpoort, Jamestown
Doopdatum  1875-4-14
Doopplek  Aliwal-Noord
Sterfdatum  1940-6-16
Sterfplek  Vrede
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Alida Margrietha Viljoen    Aliwal-Noord  sterf 1934
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Maria Elizabeth Henning Vroulik  Alida Margrietha Viljoen  1897-5-30  
2 Johannes Henning Manlik  Alida Margrietha Viljoen  1898-9-30  
3 Hendrik Henning Manlik  Alida Margrietha Viljoen  1901-2-2  1987
4 Catharina Helena Henning Vroulik  Alida Margrietha Viljoen    
5 Alida Margrietha Henning Vroulik  Alida Margrietha Viljoen    
6 Barbara Maryna Henning Vroulik  Alida Margrietha Viljoen  1913-5-7  
Geskiedenis
Al hulle kinders word op die plaas Modderpoort, distrik Jamestown gebore, waar hulle ’n tyd lank geboer het. As burgers van die Kaap van Goeie Hoop, word hy en sy broer Francois (e8.) op 15-5-1902 deur ’n spesiale kommissie wat deur die Kaapse Regering aangestel is, aan hoogverraad skuldig bevind. Hulle skuldigbevinding spruit voort uit hul simpatie en hulpverlening aan die Boeremagte van die Vrystaatse Republiek tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902. Hulle vonnis was dat hulle vir ’n tydperk van vyf jaar nie vir enige openbare amp verkies mag word of in enige sodanige verkiesing mag stem nie.
Voorgeslagte
/¯¯ Gert Frans Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Dorothea Maria Vorster
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
\__ Elizabeth Catharina Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Francois Alwyn Naude
\__ {mvmName}
\__ Catharina Helena Naude
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Johannes Gerhardus Henning a2.b7.c1.d2.e9.
    Maria Elizabeth Henning  a2.b7.c1.d2.e9.f1.
    Johannes Henning  a2.b7.c1.d2.e9.f2.
        De Klerk Henning  a2.b7.c1.d2.e9.f2.g1.
    Hendrik Henning  a2.b7.c1.d2.e9.f3.
        Alda Estelle Henning  a2.b7.c1.d2.e9.f3.g1.
        Wilma Antoinette Henning  a2.b7.c1.d2.e9.f3.g2.
    Catharina Helena Henning  a2.b7.c1.d2.e9.f4.
    Alida Margrietha Henning  a2.b7.c1.d2.e9.f5.
    Barbara Maryna Henning  a2.b7.c1.d2.e9.f6.
Fotos

Die kommando van die Kaapse rebelle onder leiding van Kmdt Gustav van Aardt. b1.c3.d2.e2.f1. Johannes Gerhardus Henning * 5-10-1875 is in die tweede ry, eerste van links - die ry wat op hulle hurke sit
Beskou lys van mense op foto


b7.c1.d2.e9. Johannes Gerhardus Henning * 28-1-1875
Beskou lys van mense op foto