Josef Jooste Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b6.c1.d3.e5.f2.g4.h3. |
Voorname |
|
Josef Jooste |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Barend Jacobus Henning |
Moeder |
|
Catharina Cornelia Dauth |
# ste kind van vader |
|
3 |
Noemnaam |
|
Josef Jooste |
Geboortedatum |
|
1942-10-9 |
Geboorteplek |
|
Schweizer-Reneke |
Doopdatum |
|
1943-2-7 |
Doopplek |
|
GK, Schweizer-Reneke |
Sterfdatum |
|
1971-5-22 |
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
As 'n lid van die SA Polisie was hy en drie kollegas op patrollie in die Caprivistrook in Namibië. Hulle voertuig trap 'n landmyn af en Josef en konstabels W P Dobbin, sterf in die ontploffing. Die ander twee kom met hulle lewens daarvan af .
|
|