Willem Nicolaas Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b6.c1.d1.e9.f4.g1. |
Voorname |
|
Willem Nicolaas |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Daniel Jacobus Steyn Henning |
Moeder |
|
Lillian Johanna De Klerk |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Willem |
Geboortedatum |
|
1921-11-26 |
Geboorteplek |
|
Brakpan |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1968-8-4 |
Sterfplek |
|
Roedtan |
|
|
|
Geskiedenis |
Willem was 'n myner by een van die goudmyne op die Oosrand. Hy sterf in 'n motorongeluk.
Na sy dood gaan woon sy weduwee, Elizabeth by hul seun Frank en sy gesin.
|
|