Cornelis Hermanus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b7.c7.d8. |
Voorname |
|
Cornelis Hermanus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Philippus Arnoldus Henning |
Moeder |
|
Petronella Christina Dempsey |
# ste kind van vader |
|
8 |
Noemnaam |
|
Cornelis Hermanus |
Geboortedatum |
|
1869-12-19 |
Geboorteplek |
|
Aliwal-Noord |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1932-8-8 |
Sterfplek |
|
Verdrukfontein, Lady Grey |
|
|
|
Geskiedenis |
Hy is na die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 saam met sy vader en twee van sy broers (d6. en d10.) aan Hoogverraad skuldig bevind, weens die hulp wat hulle aan die Boeremagte tydens die oorlog verleen het. Lees hulle lot, soos uiteengesit by sy vader.
|
|