Willem Frederik Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b6.c1.d1.e12. |
Voorname |
|
Willem Frederik |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Willem Frederik Henning |
Moeder |
|
Louisa Maria Johanna Van Heerden |
# ste kind van vader |
|
12 |
Noemnaam |
|
Willem Frederik |
Geboortedatum |
|
1876-5-12 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
1876-7-2 |
Doopplek |
|
Geref K, Burgersdorp |
Sterfdatum |
|
1945-4-16 |
Sterfplek |
|
Oudedorp, Potchefstroom |
|
|
|
Geskiedenis |
Gedurende die Anglo-Boere-oorlog dien hy in die Potchefstroom Kommando onder Vdkt D van Vuuren in die gevegsmag van Genl Piet Cronje. Met die oorgawe van Genl Cronje gedurende Februarie 1900 word hy ook krygsgevangene geneem. Ongelukkig kon daar nie vasgestel word waar hy aangehou is nie. Hy boer aanvanklik op die plaas Blesbokfontein, distrik Ventersdorp en later op die plaas Oudedorp, Potchefstroom.
|
|