Jacobus Cornelis Stephanus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c4.d7.e1. |
Voorname |
|
Jacobus Cornelis Stephanus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Pieter Hendrik Henning |
Moeder |
|
Alida Aletta Minie |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Jacobus Cornelis Stephanus |
Geboortedatum |
|
1872-7-19 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
1872-12-22 |
Doopplek |
|
Bloemfontein |
Sterfdatum |
|
1939-4-15 |
Sterfplek |
|
Benoni |
|
|
|
Geskiedenis |
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 woon hy en sy gesin in die dorp, Winburg. Hy dien in die Winburg Kommando (Senekal Veldkornetskap). Op 30 Julie 1900 word hy saam met ongeveer 4 000 burgers van Genl Prinsloo se gevegsmag krygsgevangene geneem na gevegte by Fouriesburg en in die Diyatalawa Krygsgevangenekamp, Ceylon aangehou. Gedurende 1923 verhuis sy gesin vanaf Winburg na Johannesburg en in dieselfde jaar na Benoni.. Hy was 'n kaptein in die Heilsleër en het die viool en chello bespeel. Sy vrou was ook baie musikaal en het klavier gespeel.
|
|