Jacobus Cornelis Stephanus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c4.d4.e1.
Voorname  Jacobus Cornelis Stephanus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Marthinus Jacobus Henning
Moeder  Anna Dorothea Claasen
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Jacobus Cornelis Stephanus
Geboortedatum  1865-9-2
Geboorteplek  Bloemfontein
Doopdatum  1865-11-12
Doopplek  
Sterfdatum  1948-11-1
Sterfplek  Johannesburg
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Hyla Magdalena Greinie  1887-3-1  Pretoria  sterf 1950
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Marthinus Jacobus Henning Manlik  Hyla Magdalena Greinie  1894-3-19  1968-4-9
2 Hyla Magdalena Henning Vroulik  Hyla Magdalena Greinie    
3 Anna Dorothea Henning Vroulik  Hyla Magdalena Greinie  1897  
4 Francina Catharina Henning Vroulik  Hyla Magdalena Greinie  1898  1901-10-26
5 (Onbekend) Henning Manlik  Hyla Magdalena Greinie  1901  1901-12-26
6 Samuel Johannes Henning Manlik  Hyla Magdalena Greinie    
7 Willem Benjamin Henning Manlik  Hyla Magdalena Greinie  1910-11-4  
8 Gesina Catharina Henning Vroulik  Hyla Magdalena Greinie    
Geskiedenis
Ten tye van die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 het hulle te Kafferskraal, Potchefstroom gewoon. Hy word lid van die Derde Regiment van die Berede Brigade van die ZuidAfrikaansche Republiek. Hy word op 8 Mei 1901 krygsgevangene geneem en te St Helena aangehou. Sy eggenote en hul vyf oudste kinders word in die konsentrasiekamp te Klerksdorp aangehou, waar die jongste twee dan ook sterf. Later het hulle in die Brits distrik geboer en na sy aftrede gaan vestig hulle hul te Ferndale, Johannesburg (vandag Randburg) waar beide oorlede is.
Voorgeslagte
/¯¯ Jacobus Cornelis Henning
/¯¯ Jacobus Cornelis Stephanus Henning
\__ Cornelia Johanna Muller
/¯¯ Marthinus Jacobus Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Hester Margaretha Van Der Linde
\__ {vmmName}
Jacobus Cornelis Stephanus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Anna Dorothea Claasen
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jacobus Cornelis Stephanus Henning a2.b5.c4.d4.e1.
    Marthinus Jacobus Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f1.
        Barend Petrus Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f1.g1.
        Martha Elizabeth Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f1.g2.
        Marthinus Jacobus Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f1.g3.
        Heila Magdalena Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f1.g4.
    Hyla Magdalena Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f2.
    Anna Dorothea Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f3.
    Francina Catharina Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f4.
    (Onbekend) Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f5.
    Samuel Johannes Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f6.
    Willem Benjamin Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f7.
        Jan Louis Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f7.g1.
    Gesina Catharina Henning  a2.b5.c4.d4.e1.f8.
Fotos

b5.c4.d4.e1. Jacobus Cornelis Stephanus Henning * 2-9-1865 en sy eggenote Heila Magdalena (gebore Greinie)
Beskou lys van mense op foto