Stephanus Gerhardus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c4.d3.e2. |
Voorname |
|
Stephanus Gerhardus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Stephanus Gerhardus Henning |
Moeder |
|
Martha Johanna Van Vuuren |
# ste kind van vader |
|
2 |
Noemnaam |
|
Stephanus Gerhardus |
Geboortedatum |
|
1875-5-13 |
Geboorteplek |
|
Koppies |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1946-10-29 |
Sterfplek |
|
Krugersdorp |
|
|
|
Geskiedenis |
Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog gedurende Oktober 1899 dien hy onder Kmdt Wolmarans in die gevegsmag van Genl Cronje. Hy neem onder andere deel aan die offensief van die Boere aan die Westelike front in gevegte by Magersfontein en Mafeking. Hy dien tot aan die einde van die oorlog.
|
|