Pieter Hendrik Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c2.d13.e1. |
Voorname |
|
Pieter Hendrik |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Pieter Jacobus Henning |
Moeder |
|
Philipina Maria Charlotte Venter |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Pieter Hendrik |
Geboortedatum |
|
1881-9-19 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
1871-10-29 |
Doopplek |
|
Geref K Potchefstroom |
Sterfdatum |
|
1908 |
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog gedurende Oktober 1899 sluit hy by die Rustenburg Kommando aan. Hy neem deel aan gevegte by Magersfontein, Modderrivier, Rooiwal, Mafeking en verskeie ander. Hy dien tot aan die einde van die oorlog.
|
|