Lourens Jacobus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c6.d11. |
Voorname |
|
Lourens Jacobus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Johannes Stephanus Henning |
Moeder |
|
Maria Catharina Fredrika Botha |
# ste kind van vader |
|
11 |
Noemnaam |
|
Lourens Jacobus |
Geboortedatum |
|
1853-5-16 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
1853-7-7 |
Doopplek |
|
Burgersdorp |
Sterfdatum |
|
1939-4-1 |
Sterfplek |
|
Tafelberg, Rouxville |
|
|
|
Geskiedenis |
Ten tye van die Tweede Vryheidsoorlog woon hy en sy gesin op die plaas Uitzicht in die Smithfield distrik, maar daarna verhuis hulle na die plaas Erfeniskraal in die Rouxville distrik, naby Goedemoed. Maria Cornelia was slegs vier jaar oud toe haar moeder oorlede is. Sy is hierna deur haar tante grootgemaak.
|
|