Jan Hendrik Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d2.e2. |
Voorname |
|
Jan Hendrik |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Johannes Gerhardus Henning |
Moeder |
|
Zacharia Gertruida Potas |
# ste kind van vader |
|
2 |
Noemnaam |
|
Jan Hendrik |
Geboortedatum |
|
1853-4-2 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
1853-4-14 |
Doopplek |
|
Aliwal-Noord |
Sterfdatum |
|
1917-12-11 |
Sterfplek |
|
Benoni |
|
|
|
Geskiedenis |
Hy het in die omgewing van Rouxville, Zastron en Dordrecht geboer. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog het Jan Hendrik en sy drie oudste seuns as Kaapse rebelle aan die oorlog deelgeneem. Gedurende hierdie tyd woon hulle op die plaas Vaalbank in die Wodehouse (Dordrecht) distrik. Teen ongeveer 1910 verhuis hy en sy gesin na die Rand, waar hy as skrynwerker in die myne gaan werk het.
|
|