Johannes Gerhardus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d2. |
Voorname |
|
Johannes Gerhardus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Jan Hendrik Henning |
Moeder |
|
Anna Magdalena Du Plessis |
# ste kind van vader |
|
2 |
Noemnaam |
|
Johannes Gerhardus |
Geboortedatum |
|
1829-3-29 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
1829-8-2 |
Doopplek |
|
Cradock |
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Gedurende een van die Basoeto-oorloë (1858, 1865 of 1867/68) word hy met ’n assegaai in die been verwond, wat aandui dat hy kort na sy troue reeds in die Suid Vrystaat moes gewoon het. Hy en sy gesin woon op die plaas Kruitfontein in die Rouxville distrik.
|
|