b7.c13.d2.e1. Jacomina Elizabeth Henning * 8-7-1906 en haar man Fritz Jongbloed * 10-10-1911 op hul troudag. Die strooijonker en bruidsmeisie is Pieter Kruger en Emma Jongbloed, Jacomina se suster
Beskou lys van mense op foto
Fritz Jongbloed
Jacomina Elizabeth Henning
b7.c13.d2.e4. Hermanus Bernardus Jacobus Groenewald Henning *16-11-1915, Fritz Jongbloed *10-10-1911(man van b7.c13.d2.e1. Jacomina Elizabeth Henning), met sy ma, Mary Jongbloed en 'n kleinkind, Edward O'Neil
Beskou lys van mense op foto
Fritz Jongbloed
Hermanus Bernardus Jacobus Groenewald Henning
|