Brian Sydney Laubscher |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
|
Voorname |
|
Brian Sydney |
Van |
|
Laubscher |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Sydney Robert Laubscher |
Moeder |
|
Aletta Sophia Meyer |
# ste kind van vader |
|
0 |
Noemnaam |
|
Brian Sydney |
Geboortedatum |
|
1964-1-9 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Brian is in Oos Londen gebore en matrikuleer by Cambridge Hoërskool in 1981. Verwerf B Pharm graad by Rhodes Universiteit in Grahamstad 1985. Baie lief om golf te speel en ‘n groot rugby entoesias. Eerste deel van loopbaan as apteker gewerk by Frere Hospitaal in Oos Londen en werk later by Amalinda Kleinhandelapteek voor hy sy eie apteek koop. Verkoop apteek en verhuis na Amerika waar hy as apteker werk in Grants Pass in Oregon.
|
|