Eugene Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b10.c6.d3.e3.f2.g3.
Voorname  Eugene
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Eugene Johannes Henning
Moeder  Ellie Sofia Erasmus
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Eugene
Geboortedatum  1977-5-23
Geboorteplek  Beaufort-Wes
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Imke Lombard       
Geskiedenis
As 'n skolier aan die Pietersburg Hoërskool presteer hy goed in redenaarskompetisies waar hy vir etlike jare die provinsiale of nasionale kompetisies wen. Hy was ook Onder-Hoofseun van die Pietersburg Hoërskool. Na matriek studeer hy in die Regte aan die Universiteit van Stellenbosch en word vir die jaar 2001 as Ondervoorsitter van die Studenteraad verkies. Hy verwerf uiteindelik die grade B Com, LLB en MBA en praktiseer as prokureur waar hy as regsadviseur vir Bidvest in die VK dien. Na sy terugkeer na Suid-Afrika werk hy as regsadviseur in die finansiële sektor en word aangestel as die Hoof-Uitvoerende Beampte van die "My Players" organisasie, wat na die belange van professionele rugbyspelers omsien
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Barend Henning
/¯¯ Johannes Jacob Henning
\__ Johanna Maria Magdalena Kruger
/¯¯ Eugene Johannes Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Christina Susana Elizabeth Gerber
\__ {vmmName}
Eugene Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Ellie Sofia Erasmus
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Fotos

b10.c6.d3.e3.f2.g3. Eugene Henning * 23-5-1977
Beskou lys van mense op foto