Lourisa Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b10.c6.d1.e1.f2.g2.
Voorname  Lourisa
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Daniël Stephanus Henning
Moeder  Wilhelmina Johanna Cornelia Beytell
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Lourisa
Geboortedatum  1956-5-11
Geboorteplek  Springs
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Geskiedenis
Nooit getroud nie. Nadat sy matriek in 1974 geslaag het, sluit sy by die SA Weermag aan in die Seinkorps. Sy dien onder andere as instukteur by die Leër Vrouekollege, George; as sein superintendent by verskeie kommandemente en as kriptograaf. Sy ontvang verskeie medaljes en aanprysings, onder andere 'n aanprysing van die Britse Weermag. Sy is betrokke by die inskakeling van ANC en APLA kaders by die Weermag, met die kaputilasie van die Suid-Afrikaanse regering in 1994. Sy tree uit diens in 1996.
Voorgeslagte
/¯¯ Daniël Stephanus Henning
/¯¯ Daniël Stephanus Henning
\__ Elizabeth Margaritha Johanna Kruger
/¯¯ Daniël Stephanus Henning
/¯¯ Mathys Slabbert
\__ Catharina Maria Slabbert
\__ Catharina Maria (Onbekend)
Lourisa Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Wilhelmina Johanna Cornelia Beytell
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder