Daniël Stephanus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b10.c6.d1.e1.f2.g1.
Voorname  Daniël Stephanus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Daniël Stephanus Henning
Moeder  Wilhelmina Johanna Cornelia Beytell
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Daniël Stephanus
Geboortedatum  1952-8-13
Geboorteplek  Springs
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1997-3-25
Sterfplek  Pretoria
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Teresa Anna Cox  1980-7-25  Sasolburg  geskei 1998
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Stephen Henning Manlik  Teresa Anna Cox  1981-12-2  
2 Llewellyn Henning Manlik  Teresa Anna Cox  1990-11-25  
Geskiedenis
Slaag matriek 1969. Doen nasionale diensplig gedurende 1970 by die Staatspresidentswag. Studeer vanaf 1971 tot 1973 aan die Universiteit van Pretoria. Vanaf 1974 tot 1979 dien hy in die SA Polisie en is gestasioneer by die Hondeskool, Pretoria waar hy in springstof identifisering spesialiseer. Hierna werk hy te Sasolburg vir AECI as aanlegtegnikus en studeer deeltyds aan die Vaaldriehoekse Technicon in Analitiese Chemie. Tans is hy 'n konstuksiebestuurder in die Chemiese bedryf (Elektries en Instumentasie)
Voorgeslagte
/¯¯ Daniël Stephanus Henning
/¯¯ Daniël Stephanus Henning
\__ Elizabeth Margaritha Johanna Kruger
/¯¯ Daniël Stephanus Henning
/¯¯ Mathys Slabbert
\__ Catharina Maria Slabbert
\__ Catharina Maria (Onbekend)
Daniël Stephanus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Wilhelmina Johanna Cornelia Beytell
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Daniël Stephanus Henning a2.b10.c6.d1.e1.f2.g1.
    Stephen Henning  a2.b10.c6.d1.e1.f2.g1.h1.
    Llewellyn Henning  a2.b10.c6.d1.e1.f2.g1.h2.