Pieter Hendrik Barend Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b10.c3.d1.e1.f1.g1.h3.i2.
Voorname  Pieter Hendrik Barend
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Pieter Hendrik Barend Henning
Moeder  Johanna Cornelia Barnard
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Pieter Hendrik Barend
Geboortedatum  1971-4-19
Geboorteplek  Pretoria
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1993-6-15
Sterfplek  Hazyview
Geskiedenis
Hy is op 27 weke gebore met ’n geboortegewig van 1 lb 12 onse (28 onse) en is een van die kleinste babas wat in Suid-Afrika gebore is en bly lewe het. Hy het ontwikkel in ’n pragtige gesonde en normale seun.
Ten tyde van Pieter se dood was hy ’n sersant in die SA Polisie. Gedurende hierdie tyd het APLA, die gewapende vleuel van die Pan Africanist Congress (PAC), talle boere in Noord- en Oos Transvaal op hulle plase aangeval en vermoor. As voorsorgmaatreël is verskeie polisiemanne op plase geplaas om die boere te beskerm. Hy is in ’n piesangplantasie op die plaas Vaspan, in die distrik Hazyview deur een van hierdie terroriste in ’n lokval gelei en vermoor.
Voorgeslagte
/¯¯ Daniël Stephanus Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Barend Henning
\__ Hester Johanna Pienaar
/¯¯ Pieter Hendrik Barend Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Levina Catharina De Beer
\__ {vmmName}
Pieter Hendrik Barend Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Louis Robert Barnard
\__ {mvmName}
\__ Johanna Cornelia Barnard
/¯¯ {mmvName}
\__ Hendrika Petronella Pretorius
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Fotos

b10.c3.d1.e1.f1.g1.h3.i2. Pieter Hendrik Barend Henning * 19-4-1971. Hy sneuwel in diens van sy land
Beskou lys van mense op foto