Daniël Stephanus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b10.c3.d1.e1.f1.g1.h1.
Voorname  Daniël Stephanus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Pieter Hendrik Barend Henning
Moeder  Levina Catharina De Beer
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Daniël Stephanus
Geboortedatum  1935-9-28
Geboorteplek  Middelburg, Kaap
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1993-11-28
Sterfplek  Molteno
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Doreen Concer  1957-9-28  Cradock   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Johann Henning Manlik  Doreen Concer  1959-12-13  
2 Anton Henning Manlik  Doreen Concer  1966-12-21  
3 Linda Henning Vroulik  Doreen Concer  1970-4-25  
Geskiedenis
Hoewel Danie te Middelburg, Kaap gebore is, word hy groot te Cradock. Hy ontmoet sy toekomstige vroutjie, Doreen Concer by Cradock se munisipale swembad. Sy het groot geword in Port Elizabeth.
Danie het in Cradock as vakleerling motorwerktuigkundige begin werk en homself opgewerk tot Diensbestuurder. Na 23 jaar by dieselfde firma het hy sy eie motorhawe te Molteno gekoop. Mettertyd is ’n tweede motorhawe aangeskaf.
Hy dien verskeie jare lank op die Stadsraad van Molteno en die plaaslike tak van die Lions Klub. Hulle woon op ’n plaas net buite Molteno, waar hy hom oor naweke in die tuin besig hou.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Barend Henning
/¯¯ Daniël Stephanus Henning
\__ Hester Maria Marais
/¯¯ Pieter Hendrik Barend Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Hester Johanna Pienaar
\__ {vmmName}
Daniël Stephanus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Levina Catharina De Beer
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Daniël Stephanus Henning a2.b10.c3.d1.e1.f1.g1.h1.
    Johann Henning  a2.b10.c3.d1.e1.f1.g1.h1.i1.
        Carmen Henning  a2.b10.c3.d1.e1.f1.g1.h1.i1.j1.
        Margo Henning  a2.b10.c3.d1.e1.f1.g1.h1.i1.j2.
    Anton Henning  a2.b10.c3.d1.e1.f1.g1.h1.i2.
    Linda Henning  a2.b10.c3.d1.e1.f1.g1.h1.i3.