Louis Johannes Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b6.c4.d7.e8.f1.g1. |
Voorname |
|
Louis Johannes |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Frederik Henning |
Moeder |
|
Johanna Martha Cilliers |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Louis |
Geboortedatum |
|
1951-8-5 |
Geboorteplek |
|
Johannesburg |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2019-9-8 |
Sterfplek |
|
Pretoria |
|
Huwelike |
No. |
Naam |
Datum |
Plek |
Nota |
1 |
Maria Hamer |
1988-9-30 |
Johannesburg |
|
|
|
Geskiedenis |
Louis Henning is op 5 Augustus 1951 te Johannesburg gebore. Hy was in Hoërskool Die Fakkel en het daarna sy Nasionale Diensplig gedoen. Na die weermag het hy by die Technikon in Pretoria sy diploma in telekommunikasie ontvang. Louis het n lojale vyf-en-veertig jaar vir Telkom gewerk en het in 2010 afgetree. Hy was ‘n Optiese-Vesel spesialis. Hy het in sy laat twintigs Pretoria toe getrek en het tot en met sy dood daar gewoon. Louis was meer as dertigjaar lank getroud met Maria Hamer. Hy het drie hartaanvalle oorleef, maar is uiteindelik weens Bloedkanker oorlede. Hy word oorleef deur sy vrou, drie seuns, Divan, Morné en Tjaart en twee kleinseuns, Camden en Matthew.
|
|