Don Sigmund Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c4.d7.e1.f9.g1.
Voorname  Don Sigmund
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Lambinon Henning
Moeder  Barbara Ottiellie Thöle
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Don
Geboortedatum  1962-4-30
Geboorteplek  Zambië
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Maria Carolina Joubert  1984-10-20  Groot Marico  geskei 2008
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Nastassja Henning Vroulik  Maria Carolina Joubert  1987-9-7  
2 Don Henning Manlik  Maria Carolina Joubert  1989-1-30  
Geskiedenis
Don het vir elf jaar by Coca Cola gewerk toe hierdie maatskappy hom wou forseer om 'n swarte op te lei om sy werk oor te neem. Hy was op daardie stadium Produksiebestuurder. Don bedank en begin sy eie besigheid. waar hy as Operasionele Bestuurder vir die eksplorasie van diamante in Botswana optree. Hier het dinge op politieke gebied ook nie uitgewerk nie en hy besluit om na Nieu-Seeland toe te emigreer. Op hierdie stadium het hy en sy vrou geskei en het net sy seun saam met hom emigreer. Sy dogter, Nastassja het in Suid-Afrika agtergebly om haar studies te voltooi
Voorgeslagte
/¯¯ Frederik Henning
/¯¯ Willem Frederik Henning
\__ Johanna Carolina Lambinon
/¯¯ Lambinon Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Roelfina Frederika Van Der Walt
\__ {vmmName}
Don Sigmund Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Barbara Ottiellie Thöle
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Don Sigmund Henning a2.b6.c4.d7.e1.f9.g1.
    Nastassja Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f9.g1.h1.
    Don Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f9.g1.h2.
        Amelia Henning  a2.b6.c4.d7.e1.f9.g1.h2.i1.
Fotos

a2,b6.c4.d7.e1.f9.g1. Don Sigmund Henning * 30-4-1962 en sy vrou, Maria Carolina (gebore Joubert) *20-10-1963
Beskou lys van mense op foto