Pieter Jacob Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c4.d3.e7.f9.g4.
Voorname  Pieter Jacob
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Pieter Jacob Henning
Moeder  Annie Van Huyssteen
# ste kind van vader  4
Noemnaam  Piet
Geboortedatum  1958-8-23
Geboorteplek  
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Catharina Elizabeth Schwartz  1981-7-11    sterf 2009
2 Cornelia Botha  2011-11-26  Sundra   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Pieter Jacob Henning Manlik  Catharina Elizabeth Schwartz  1982-6-23  
2 Aneke Henning Vroulik  Catharina Elizabeth Schwartz  1985-4-19  
3 Pieter Andrias Wilhelm Henning Manlik  Catharina Elizabeth Schwartz  1990-7-4  
Geskiedenis
Na skool sluit Piet by die SA Lugmag aan en kwalifiseer as motorwerktuigkundige, in beide petrol en diesel, asook as passer-en-draaier. Hy bedank en bedryf vir sewe jaar sy eie besigheid, PJ Motors te Delmas. Na sy eerste vrou, Catharina, se dood neem sy jongste seun, Pieter die besigheid oor en hy gaan werk vir Poon Du Plessis op sy plaas in die distrik.
As jong man het hy stampkarre ("hotrods") by Dunswart, Benoni en rally gery en vir die res van sy lewe het hy gedroom om agter die stuur van ‘n regte renmotor in te klim. Hy word ook beskryf as ‘n gesinsman en iemand wie se hande vir niks verkeerd staan nie.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Jacob Henning
/¯¯ Johannes Christian Henning
\__ Susara Wilhelmina De Klerk
/¯¯ Pieter Jacob Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Emmerentsia Frederika Kotze
\__ {vmmName}
Pieter Jacob Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Annie Van Huyssteen
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Pieter Jacob Henning a2.b6.c4.d3.e7.f9.g4.
    Pieter Jacob Henning  a2.b6.c4.d3.e7.f9.g4.h1.
    Aneke Henning  a2.b6.c4.d3.e7.f9.g4.h2.
    Pieter Andrias Wilhelm Henning  a2.b6.c4.d3.e7.f9.g4.h3.
Fotos

Die vier kinders van b6.c4.d3.e7.f9. Pieter Jacob Henning en sy vrou Annie (gebore Van Huysteen): Petronella Jacoba (g3) *12-11-1955, Pieter Jacob (g4) *23-8-1958, Emmerenzia Frederika (g2) *20-4-1947 en Jacomina Elizabeth Maria (g1) *31-7-1943
Beskou lys van mense op foto


C122. b6.c4.d3.e7.f9.g4. Pieter Jacob Henning *23-8-1958 en sy tweede vrou, Cornelia Botha (Cora) *26-11-1960 op hul troudag, 26-11-2011
Beskou lys van mense op foto