Willem Frederik Henning (*1931, †2003)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c4.d1.e5.f4.g1.h1.
Voorname  Willem Frederik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Willem Hendrik Henning
Moeder  Helena Catharina Opperman
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Willem Frederik
Geboortedatum  1931-11-8
Geboorteplek  Koster
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2003-4-9
Sterfplek  Reddersburg
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Helena Aletta Elizabeth Van Der Merwe      sterf 2001
Geskiedenis
Hy is die nag van 9 April 2003 wreed in sy huis te Reddersburg met 'n elektriese koord deur swart booswigte verwurg, waarna hulle sy lyk onder die bed weggesteek het en met twee TV-stelle weg is. Hy het alleen gewoon, aangesien sy vrou reeds in 2001 oorlede is.
Hulle het geen kinders gehad nie
Voorgeslagte van Willem Frederik Henning (*1931, †2003)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Willem Frederik Henning (*1809, †1874)
/¯¯ Willem Frederik Henning (*1829, †1892)
\__ Sophia Hendrina Magdalena Venter (*1814, †1900)
/¯¯ Willem Hendrik Henning (*1860, †1946)
/¯¯ Willem Hendrik Pelser
\__ Willemina Hendrina Pelser (*1834)
\__ Hester Maria Meyer
/¯¯ Willem Frederik Henning (*1886, †1969)
/¯¯ Jan Adriaan Venter (*1822, †1891)
/¯¯ Jan Sarel Marthinus Venter (*1841, †1913)
\__ Cornelia Petronella Magdalena Venter (*1822, †1874)
\__ Susanna Catharina Petronella Venter (*1861, †1937)
/¯¯ Jan Louis Venter (*1809, †1890)
\__ Susanna Catharina Petronella Venter (*1843, †1899)
\__ Susanna Catharina Petronella Venter (*1811, †1878)
/¯¯ Willem Hendrik Henning (*1909, †1983)
\__ Cornelia Catharina Jacoba Venter (*1890, †1954)
 Willem Frederik Henning (*1931, †2003)
\__ Helena Catharina Opperman