Pauline Janet Henning (*1954)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c1.d1.e9.f8.g3.h1.
Voorname  Pauline Janet
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Willem Reimer Henning
Moeder  Elizabeth Livingstone Eaton
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Pauline Janet
Geboortedatum  1954-11-27
Geboorteplek  Nieu-Seeland
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Stephen Leslie Robert Castle  1974     
Geskiedenis
Sy is uit 'n verhouding met Elizabeth Livingstone Eaton (gebore Mc Ivor) verwek en as 'n weekoue baba deur 'n Nieu-Seelandse egpaar, Charles Liston Watson en sy vrou Elizabeth Ada (gebore Allardice) aangeneem en grootgemaak. Tot en met hara huwelik het sy die van Watson gebruik
Voorgeslagte van Pauline Janet Henning (*1954)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1802, †1863)
/¯¯ Willem Frederik Henning (*1827, †1901)
\__ Anna Sophia Jooste (*1811)
/¯¯ Willem Nicolaas Henning (*1870, †1938)
/¯¯ Willem Nicolaas Van Heerden
\__ Louisa Maria Johanna Van Heerden (*1849, †1881)
\__ Maria Vorster
/¯¯ Pieter Josef Henning (*1902, †1965)
\__ Christina Magdalena Steyn (*1873, †1954)
/¯¯ Willem Reimer Henning (*1934, †2007)
\__ Anna Riemersma (*1901)
 Pauline Janet Henning (*1954)
\__ Elizabeth Livingstone Eaton