Leonard George Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c5.d8.e2.f5.g1.
Voorname  Leonard George
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Gert Frans Henning
Moeder  Pearl Sybil Zelda Fisher
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Lofty
Geboortedatum  1945-1-9
Geboorteplek  Brakpan
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2019-6-14
Sterfplek  Ravensklip, Boksburg
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Christina Philipina Wilhelmina Ackerman  1968-6-1  Goodwood, Kaapstad   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Ingar Ian Henning Manlik  Christina Philipina Wilhelmina Ackerman  1968-11-11  
2 Wayne Neill Henning Manlik  Christina Philipina Wilhelmina Ackerman  1978-5-28  
Geskiedenis
Leonard Henning sluit gedurende die 1960’s by die SA Vloot aan. Na sy basiese opleiding begin hy werk as ‘n radaroperateur op duikbote. Mettertyd skuif hy na fregatte. Hy verlaat die Vloot vir ‘n kort rukkie, toe hy 'n verkeerskonstabel in Johannesburg en King Williamstown was. Hy keer terug na die Vloot en dien by die Teen-Intelligensie Afdeling van die Vloot. Hy gaan gedurende 2006 met vervroegde pensioen en tree af met die rang van Adjudant-Offisier Klas 1

As stokperdjie het hy alle tipes skilderwerk beoefen. Hy het dit vir baie jare ook geniet om radiobeheerde model-vliegtuigies te bou en te vlieg. Terwyl hy in die Vloot was het hy Suid-Afrika verteenwoordig in Skyfskiet, Seil en Visvang. Die laaste twaalf jaar van sy lewe was sy hoof-passie om vlugsimulasies op die rekenaar te doen en was ‘n lid van die Britse Virtuele vliegklub.
Voorgeslagte
/¯¯ Gabriël Jan Andries Henning
/¯¯ Gert Frans Henning
\__ Maria Elizabeth Petronella Jacobs
/¯¯ Gert Frans Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Maria Elizabeth Joubert
\__ {vmmName}
Leonard George Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Pearl Sybil Zelda Fisher
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Leonard George Henning a2.b5.c5.d8.e2.f5.g1.
    Ingar Ian Henning  a2.b5.c5.d8.e2.f5.g1.h1.
        Bianca Elizabeth Henning  a2.b5.c5.d8.e2.f5.g1.h1.i1.
        Sasha Leonard Henning  a2.b5.c5.d8.e2.f5.g1.h1.i2.
    Wayne Neill Henning  a2.b5.c5.d8.e2.f5.g1.h2.
Fotos

a2.b5.c5.d8.e2.f5.g1. Leonard George Henning *9-1-1945
Beskou lys van mense op foto


a2.b5.c5.d8.e2.f5.g1. Leonard George Henning *1-9-1945 en sy vrou Christina Philipina Wilhelmina (gebore Ackerman) *7-9-1948
Beskou lys van mense op foto


Na die dood van a2.b5.c5.d8.e2.f5.g1. Leonard George Henning *1-9-1945 het sy familie sy as gaan stort. V.l.n.r. Sasha Leonard *7-7-1995, Elsie (Isabella Francis Elsie) *21-9-1970, Ingar Ian *11-11-1968, Christina Philipina Wilhelmina *7-9-1948, (met die kissie as in haar hande), Wayne Neill *28-5-1978, Victoria Elizabeth *9-11978 en Bianca Elizabeth *19-10-1992
Beskou lys van mense op foto