Willem Johannes Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c5.d7.e3.f4.g1.h1.
Voorname  Willem Johannes
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Johannes Lodewyk Henning
Moeder  Cornelia Maria Lombard
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Willem Johannes
Geboortedatum  1954-7-2
Geboorteplek  Bloemfontein
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Mathilda Scholtz  1984-2-4  Bloemfontein   
Geskiedenis
Willem, of Willie, soos hy genoem word, voltooi sy skoolopleiding in Bloemfontein. Reeds op laerskool het die begeerte by hom ontstaan om eendag predikant te word. Direk na matriek het hy met sy admissiestudie begin by die Universiteit van die Oranje Vrystaat, waarna hy 'n Tukkie (Universiteit van Pretoria) geword het. Aan die einde van 1979 voltooi hy sy teologiese studies in Pretoria. Hierna verrig hy nasionale diensplig. In 1981 aanvaar hy 'n beroep na die NG Kerk Hannover, in die hartjie van die Karoo. Hy dien ongeveer sewe jaar lank in die gemeente, waarna hy besluit om van beroep te verander. Intussen is hy getroud met Mathilda Scholtz. Na Hannover vestig Willie en Mathilda hulle in Bloemfontein.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Lodewyk Henning
/¯¯ Willem Johannes Henning
\__ Johanna Petronella Margaretha Butler
/¯¯ Johannes Lodewyk Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Rachel Magritha Petronella Naude
\__ {vmmName}
Willem Johannes Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Cornelia Maria Lombard
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Fotos

b5.c5.d7.e3.f4.g1.h1. Willem Johannes Henning * 2-7-1954
Beskou lys van mense op foto