Maria Magdalena Du Plessis |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
|
Voorname |
|
Maria Magdalena |
Van |
|
Du Plessis |
Geslag |
|
Vroulik |
Vader |
|
Louis Du Plessis |
Moeder |
|
Isabella Jacomina De Beer |
# ste kind van vader |
|
0 |
Noemnaam |
|
Maria Magdalena |
Geboortedatum |
|
1959-1-16 |
Geboorteplek |
|
Krugersdorp |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2020-6-25 |
Sterfplek |
|
George |
|
|
|
Geskiedenis |
Marie was drie jaar lank aan en af bedlêend as gevolg van erge arteritis. Sy het 24 uur per dag ontsettend pyn gehad en is met morfien behandel. Twee weke voor haar dood het sy ‘n stimmolator inplanting in haar brein gehad om die pyn minder te maak.Dit het ongelukkig haar pyn vererger en die pyn was ondraaglik. Haar hart het ingegee en sy het in haar man, Peet se arms gesterf. Marie het in Krugersdorp groot geword en gematrikuleer. Sy was later in beheer van die administratiewe afdeling van die Ongevalle-afdeling van die Paardekraalhospitaal. Sy bedank toe Peet in 1996 na George verplaas is. Sy was ‘n bobaaskok met die lekkerste boeregeregte, poedings, naaldwerk, kleremaak vir haar kinders en kleinkinders
|
|