Johannes Jacobus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
|
|
|
Geskiedenis |
Hy was die oudste van 'n tweeling en word groot op Shannon, buite Bloemfontein. Later trek hulle na Allenridge. Hy kwalifiseer as elektrisiën en werk vir 16-jaar lank op die Lorraigne goudmyn by Allanridge. Vir 'n tydlank het hy sy eie besigheid, maar werk later weer vir 23 jaar lank vir die Rustenburg Platinum myn te Rustenburg. Hy tree op 31 Januarie 2008 af en hy en sy vrou, Elize gaan vestig hulle te Stilfontein
|
|