Pieter Willem Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c1.d5.e6.f3.g1.h5. |
Voorname |
|
Pieter Willem |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Jacobus Cornelis Henning |
Moeder |
|
Cornelia Margaretha Van Heerden |
# ste kind van vader |
|
5 |
Noemnaam |
|
Pieter Willem |
Geboortedatum |
|
1958-8-17 |
Geboorteplek |
|
Odendaalsrus |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2013-8-1 |
Sterfplek |
|
Ventersburg |
|
|
|
Geskiedenis |
Hy werk sy hele lewe lank as ondergrond-elektrisiën op die myne in die omgewing van Welkom in die Vrystaat en later by Anglo Plats, Marikana. Almal het hom geken as die ou wat altyd braai. Hy het tot vyf keer 'n week gebraai. Hy sterf in 'n motorongeluk buite Ventersburg in die Vrystaat, maar is in Vanderbijlpark begrawe.
|
|