Johannes Jacobus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.d5.e6.f3.g1.h4.
Voorname  Johannes Jacobus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jacobus Cornelis Henning
Moeder  Cornelia Margaretha Van Heerden
# ste kind van vader  4
Noemnaam  Boetie
Geboortedatum  1953-9-16
Geboorteplek  Greytown
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2013-11-24
Sterfplek  Potgietersrus
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Arietha Viljoen  1976-4-3  Welkom   
2 Francina Johanna Cornelia Sussanna Venter  2003-11-29  Potgietersrus   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Ariëtha Henning Vroulik  Arietha Viljoen  1981-6-25  
2 Johannes Jacobus Henning Manlik  Arietha Viljoen  1982-6-18  
3 Dewald Henning Manlik  Arietha Viljoen  1986-4-1  
Geskiedenis
Hy werk gedurende die 1980's op die Oryx myn in die Vrystaat. as 'n skofbaas. Daarna word hy in 1992 verplaas na die Lonmin myn (Messina Platinummyn) waar hy werk tot 2005, toe hy medies ongeskik verklaar is as gevolg van Diabetes. Hierna boer hy te Roedtan waar hy groentetuine en vrugtebome geplant het.

By die Oryx myn het sy werkers hom "Masupa"genoem. - vernoem na een van die bekenste Basoeto opperhoofde.

Daar word vertel dat hy baie lief vir braaivleis was en dat hy sy eie mampoer gestook en biltong en droë word gemaak het.. Hy was 'n groot Blou Bul ondrsteuner en het graag krieket gekyk
Voorgeslagte
/¯¯ Jacobus Cornelis Henning
/¯¯ Johannes Jacobus Henning
\__ Elizabeth Hester Stephina Olivier
/¯¯ Jacobus Cornelis Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Magdel Cecilia Fredrieka Du Plessis
\__ {vmmName}
Johannes Jacobus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Cornelia Margaretha Van Heerden
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Johannes Jacobus Henning a2.b5.c1.d5.e6.f3.g1.h4.
    Ariëtha Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f3.g1.h4.i1.
        Marnus Truter  
        Marné Truter  
    Johannes Jacobus Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f3.g1.h4.i2.
        Johannes Jacobus Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f3.g1.h4.i2.j1.
    Dewald Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f3.g1.h4.i3.
        Jodine Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f3.g1.h4.i3.j1.
        Dandre Dewald Daniël Henning  a2.b5.c1.d5.e6.f3.g1.h4.i3.j1.
Fotos

B101. b5.c1.d5.e6.f3.g1.h4. Johannes Jacobus Henning *16-9-1953 en sy tweede vrou, Francina Johanna Cornelia Sussanna (gebore Venter, voorheen Maas)
Beskou lys van mense op foto