Josef Jooste Henning (*1931, †2012)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c1.d3.e5.f1.g1.h2.
Voorname  Josef Jooste
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Joseph Jooste Henning
Moeder  Hester Cornelia Coetzee
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Josef Jooste
Geboortedatum  1931-8-23
Geboorteplek  Allandale
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2012-6-16
Sterfplek  Hartenbos
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Sophia Catharina Van Der Walt  1955-12-31  Potchefstroom   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Josef Jooste Henning Manlik  Sophia Catharina Van Der Walt  1957-8-9  
2 Nicolaas Henning Manlik  Sophia Catharina Van Der Walt  1959-3-30  
3 Daleen Henning Vroulik  Sophia Catharina Van Der Walt  1960-11-26  
Geskiedenis
Hy studeer aan die Potchefstroomse Universiteit vir CHO en besoek die Universiteit van Edenburgh in Skotland, waar hy gedurende 1963 'n stigterslid van die Centre of African Studies geword het.
Hy word gedurende 1970 bevorder tot professor in Politieke Wetenskappe aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, met Afrika Politiek as spesialis terrein.
Sy eggenote, Ina, studeer ook aan die Potchefstroomse Universiteit, behaal die BA-graad met Engels en Afrikaans-Nederlands as hoofvakke en gee onderwys te Hennenman.
Voorgeslagte van Josef Jooste Henning (*1931, †2012)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1802, †1863)
/¯¯ Joseph Jooste Henning (*1832, †1879)
\__ Anna Sophia Jooste (*1811)
/¯¯ Joseph Jooste Henning (*1862, †1926)
/¯¯ Andries Gerhardus Nienaber
\__ Johanna Hendrina Nienaber (*1834)
\__ Emerenszie Helena Jacobs
/¯¯ Joseph Jooste Henning (*1882, †1960)
\__ Gertruida Susanna De Klerk (*1865, †1953)
/¯¯ Joseph Jooste Henning (*1905)
\__ Andrisina Gertruida Coetzee (*1886, †1918)
 Josef Jooste Henning (*1931, †2012)
\__ Hester Cornelia Coetzee (*1903)
Nageslagte van Josef Jooste Henning (*1931, †2012)
Josef Jooste Henning (*1931, †2012) a2.b6.c1.d3.e5.f1.g1.h2.
    Josef Jooste Henning (*1957)  a2.b6.c1.d3.e5.f1.g1.h2.i1.
        Belindi Beryl Henning (*1991)  a2.b6.c1.d3.e5.f1.g1.h2.i1.j1.
    Nicolaas Henning (*1959)  a2.b6.c1.d3.e5.f1.g1.h2.i2.
    Daleen Henning (*1960)  a2.b6.c1.d3.e5.f1.g1.h2.i3.
Fotos

b6.c1.d3.e5.f1.g1.h2. Josef Jooste Henning * 23-8-1931 en sy vrou Sophia Catharina (Ina) (gebore Van der Walt) * 25-6-1934
Beskou lys van mense op foto