Geskiedenis |
Eugene was 'n polisieman. Hy het gevorder tot die rang van Kaptein en was die Polisie se skakeloffisier in Johannesburg. Hy is dood toe hy van 'n hoë woonstelgebou in Sunnyside, Pretoria geval het tydens die agtervolging van 'n misdadiger.
|
|