Roydon Trevor Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c6.d11.e3.f1.g3.
Voorname  Roydon Trevor
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Lourens Jacobus Henning
Moeder  Caroline Elizabeth Thornhill
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Trevor
Geboortedatum  1950-12-25
Geboorteplek  Harrismith
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2020-7-30
Sterfplek  George
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Elsje Johanna Piek  1972-6-24  Aliwal-Noord   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Adele Elaine Henning Vroulik  Elsje Johanna Piek  1972-12-1  
2 Wanda Henning Vroulik  Elsje Johanna Piek  1975-12-28  
3 Vicky Henning Vroulik  Elsje Johanna Piek  1979-6-7  
Geskiedenis
Hy was nege-en 'n half jaar oud toe sy pa oorlede is. Na skool werk hy vir 'n rukke in die hotelbedryf. Daarna word hy 'n verteenwoodiger vir die BP Oliemaatskappy in Port Elizabeth. Hy word later na George verplaas.
Hy koop 'n Wimpy kitskos winkel. Gedurende Oktober 1998 begin hy 'n toerbus maatskappy - Pony Express Coach Hire - wat plaaslike en buitelandse toeriste vervoer.
Gedurende Junie 2001 was hy in 'n ongeluk betrokke, toe een van sy Quantum bussies aan die brand slaan en hy 45% brandwonde oor sy gesig en bolyf opdoen. Sy rehabilitasie het etlike maande geduur.
Hy sterf toe hy herstelwerk aan een van sy busse gedoen het. 'n Domkrag het meegegee en die bus het op hom geval.
Voorgeslagte
/¯¯ Lourens Jacobus Henning
/¯¯ Johannes Stephanus Henning
\__ Maria Cornelia Botha
/¯¯ Lourens Jacobus Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Martha Maria Hendrina Jonker
\__ {vmmName}
Roydon Trevor Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Caroline Elizabeth Thornhill
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Roydon Trevor Henning a2.b1.c6.d11.e3.f1.g3.
    Adele Elaine Henning  a2.b1.c6.d11.e3.f1.g3.h1.
    Wanda Henning  a2.b1.c6.d11.e3.f1.g3.h2.
        Marco Henning  a2..b1.c6.d11.e3.f1.g3.h2.
    Vicky Henning  a2.b1.c6.d11.e3.f1.g3.h3.
        Dylan Botha  
        Chinika Botha  
Fotos

Inlas - a2.b1.c6.d11.e3.f1. Lourens Jacobus Henning *29-9-1910. Links: William Desmond *29-10-1947, ma Carole Elizabeth (gebore Thornhill) * 28-6-1916 en Roydon Trevor (Trevor) *25-12-1950. Agter: Lourens Johannes (Laurie) *23-2-1941
Beskou lys van mense op foto


a2.b1.c6.d11.e3.f1.g3.Roydon Trevor Henning (Trevor) *25-12-1950 en sy gesin. Heel voor: Wanda Henning *28-12-1975 (h2) en Adele Nolte (gebore Henning) *1-12-1972. Middel: Pa Trevor, ma Elsa (gebore Piek) *20-6-1951 en Vicky Botha (gebore Henning) *7-6-1979 met haar dogterjie, Chinika *26-1-2006. Heel agter: Mynie van den Berg en Marco Henning *20-1-1999, seun van Wanda; Chris Nolte *11-2-1976, man van Adele en Marius Botha *10-12-1974, man van Vicky

Beskou lys van mense op foto