Foto kort na die beeindiging van die ABO op die plaas Heuningkrans, distrik Rouxville geneem. Ongelukkig is slegs die volgende persone herkenbaar op die foto: In die middel sittende, b1.c6.d4.Theunis Philippus Frederik Henning *1842-05-18 en sy vrou Magdalena Elizabeth Martina Stoffeline (gebore Wilkens). Agterste ry heel regs: b1.c6.d4.e6. Jan Willem Rudolph Henning *1885-05-04 en sy vrou Hester Johanna (gebore Terblanche) *1889-03-16 en haar tweeling suster. Let op dat die huis in die agtergrond tydens die oorlog deur die Britse magte afgebrand is en dat dit slegs die murasie is wat staan
Beskou lys van mense op foto
Hester Johanna Terblanche
Jan Willem Rudolph Henning
Magdalena Elizabeth Martina Stoffeline Wilkens
Theunis Philippus Frederik Henning
a2.b1.c6.d4.e6. Jan Willem Rudolph Henning *4-5-1885 en sy vrou, Hester Johanna (gebore Terblanche) *16-3-1889 en hulle vyf kinders: Hester Johanna (Hetta) *16-10-1916, Salomon Johannes *30-7-1910, Theunis Frederick Philippus *4-11-1907, Jan Willem Rudolph *19-5-1920. Voor sit Magdalena (Lena) *28-2-1929. Die foto is by hulle huis te Terblanchestr, Hobhouse geneem
Beskou lys van mense op foto
Hester Johanna Henning
Hester Johanna Terblanche
Jan Willem Rudolph Henning
Jan Willem Rudolph Henning
Magdalena Henning
Salomon Johannes Henning
Theunis Frederick Philippus Henning
|