a2.b1.c6.d3.e13.f6. Johannes Stefanus Henning *22-4-1922 en sy drie dogters, met die oudste, Rosemarie Ilona *1-10-1947 se eerste troue gedurende April 1968 met Andrew Law. Die twee bruidsmeisies is, Wendy Helena *1-5-1953 en Joanne Stephanie *20-7-1957
Beskou lys van mense op foto
Joanne Stephanie Henning
Johannes Stefanus Henning
Rosemary Illona Henning
Wendy Helena Henning
Die vier kinders van a2.b1.c6.d3.e13.f6. Johannes Stefanus Henning *22-4-1922 en sy vrou Helen Annette (gebore Crossley). V.l.n.r Rosemarie *1-10-1947, Barry *16-7-1950, Wendy *1-5-1953 en Joanne *20-7-1957
Beskou lys van mense op foto
Barry Johannes Henning
Joanne Stephanie Henning
Rosemary Illona Henning
Wendy Helena Henning
|