Maria Johanna Wiesner |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
|
Voorname |
|
Maria Johanna |
Van |
|
Wiesner |
Geslag |
|
Vroulik |
Vader |
|
|
Moeder |
|
|
# ste kind van vader |
|
0 |
Noemnaam |
|
Maria Johanna |
Geboortedatum |
|
1928-10-24 |
Geboorteplek |
|
Wepener |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2021-9-16 |
Sterfplek |
|
Petrus Steyn |
|
|
|
Geskiedenis |
Tannie Marie , soos almal haar geken het is vanaf Januarie 2019 in die Huis Silverjare te Petrus Steyn opgeneem. Met die tyd het haar gesondheid agteruit gegaan, maar sy was steeds positief oor die lewe gewees. Sy was ‘n baie gelowige mens wat die Here met ‘n passie gedien het. Die laaste 3 dae voor haar dood het sy skielik agteruit gegaan en het haar maagseer begin bloei. Gelukkig kon die kinders haar die oggend van die 15 de September 2021 groet en sy is die middag van die 16de om 18:15 oorlede. Sy is nie aan Covid-19 oorlede nie.
|
|