b1.c6.d3.e9.f4.g2.h1. Johan Henning * 18-10-1975 en sy eerste vrou, Melanie Desiree Dobson * 5-1-1976 se troue. V.l.n.r. Kathryn Edith (Cathy) Henning, moeder van die bruidegom en vrou van wyle Johannes Stephanus Henning; b1.c6.d3.e9.f4.g3. Willem Francois Henning * 1-5-1951, broer van die bruidegom se pa; die bruidspaar, Melanie en Johan, Nellie Annette Du Plessis (gebore Henning) * 11-2-1944, suster van die bruidegom se pa en Carlisle Henning * 30-6-1977, broer van die bruidegom
Beskou lys van mense op foto
Carlisle Henning
Johan Henning
Kathryn Edith Hansen
Melanie Desiree Dobson
Nellie Annette Henning
Willem Francois Henning
b1.c6.d3.e9.f4.g2.h1. Johan (Jay) Henning *1975-10-18, sy tweede vrou Vanessa (gebore Ross) *1980-01-16 en hulle tweeling, Tayla en Anabelle *2012-04-20
Beskou lys van mense op foto
Annabelle Henning
Johan Henning
Tayla Henning
Vanessa Marion Ross
|