Pieter Charles Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d8.e7.f4.g1. |
Voorname |
|
Pieter Charles |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Jan Hendrik Henning |
Moeder |
|
Nellie Hilda Vos |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Pieter Charles |
Geboortedatum |
|
1952-5-11 |
Geboorteplek |
|
Lusaka, Zambië |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1984 |
Sterfplek |
|
Eshowe |
|
|
|
Geskiedenis |
Ten spyte van die feit dat hy in Zambië gebore is, het hy die grootste deel van sy kinderjare in Swaziland gewoon. Omdat daar nie goeie skole in Swaziland was nie, het sy ouers hom na die St Charles skool in Bloemfontein gestuur, waar hy sy skoolloopbaan voltooi het. Hy ontmoet sy vrou, Denise Ritchie in Stanger, waar beide op daardie stadium by die Stanger toetsgronde gewerk het - hy as 'n verkeersbeampte en sy as kassier. Daarna werk Pieter vir die Marharaj Busdiens. Ongeveer 'n jaar later het die busdiens gesluit en hy gaan werk vir Eskom as 'n kabellasser.
Hy en sy vrou was ywerige pluimbalspelers. Hy het dit geniet om motors reg te maak en het gereeld saam met sy pa en vriende rolbal gespeel.
Hy sterf weens 'n hartaanval.
Na sy dood is sy eggenote met Ivan Seymour Shepherd * 18-8-1943 getroud
|
|