Antonie Willem Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d4.e8.f4.g2.
Voorname  Antonie Willem
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Anthonie Willem Henning
Moeder  Martha Maria Nel
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Antonie Willem
Geboortedatum  1924-1-22
Geboorteplek  
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Geskiedenis
Gedurende die Tweede Wêreldoorlog sluit hy op 20-9-1940 op 16 jarige ouderdom by die Unie Verdedigingsmag aan en word by no 1 Anti-Tenk Regiment van die Artillerie ingedeel. Hy neem deel aan die veldtogte te Oos Afrika, Abbysinië en die Midde-Ooste. Op 15-6-1942 word hy te Noord Afrika tydens gevegte in sy regterhand verwond. Hy verloor sy duim en word vir verdere diens medies ongeskik verklaar
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Hendrik Henning
/¯¯ Jan Hendrik Henning
\__ Hester Elizabeth Margaretha Hattingh
/¯¯ Anthonie Willem Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Anna Susanna Roets
\__ {vmmName}
Antonie Willem Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Martha Maria Nel
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder