Johannes Gerhardus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d2.e4.f1.g1. |
Voorname |
|
Johannes Gerhardus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Johannes Gerhardus Henning |
Moeder |
|
Susanna Maria Johanna Vorster |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Johannes Gerhardus |
Geboortedatum |
|
1915-6-8 |
Geboorteplek |
|
Kruitfontein, Rouxville |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1986-9-24 |
Sterfplek |
|
Port Shepstone |
|
|
|
Geskiedenis |
Sy kinderjare bring hy deur op die plaas Riviergesig in die Zastron distrik, digby die Lesotho grens. Sy hele skoolloopbaan voltooi hy op Zastron waar hy dan ook matrikuleer. Hy was ’n kranige sportman wat veral in atletiek en rugby uitgeblink het. Hy het ’n paar rugbywedstryde vir Suid-Vrystaat en Vrystaat gespeel. Na hulle huwelik vestig hulle op Bethlehem voordat hulle gedurende 1958 na die destydse Rhodesië (Zimbabwe) verhuis. Hulle woon hier tot en met hulle aftrede in 1980. Hulle keer terug na Suid-Afrika en gaan woon te Umzumbe naby Port Shepstone. Na sy dood gaan woon sy eggenote by hulle dogter te Johannesburg.
|
|