Isabella Jacoba De Beer |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
|
|
|
Geskiedenis |
Isabella Jacoba Henning (gebore De Beer) is op 2 Mei 1937 in Pretoria gebore. Sy is bekend met die bynaam Toot. Sy was die agtste van veertien kinders. Sy sterf op 1 Augustus 2020 in die Medstep in Pretoria in die ouderdom van 83 jaar en 3 maande. Sy het skool gegaan by Hercules Hoërskool en was ‘n skrander skolier. Nadat sy skool verlaat het werk sy by SA inkomste diens (SARS) tot en met haar troue . Sy is op 29 April 1955 getroud met Gert Frans Henning b7.c13.d3.e1.f3 in die NG Kerk Daspoort. Van hier af het sy haar toegewy aan haar man en vier kinders. Sy het ook sewe kleinkinders, twee stiefkleinkinders en sewe agterkleinkinders en ses stiefagterkleinkinders gehad waarvan elkeen sy eie plekkie in haar lewe gehad het en sy in hulle lewens
|
|