A201. a2.b1.c3.d12.e10.f4.g2. James Stephenson (Jimmy) *4-6-1950 en sy vrou, Petra (gebore Bergh) *26-7-1953 met hul kinders en kleinkinders:Agter: Louw, vriend van Engela, Engela, pa Jimmy, skoondogter Mina (vrou van Connie), Connie, Petrus Niehaus, man van Marianne en Marianne; Middel: Ankia, ouma Petra,Keira (dogters van Connie); Voor: Karla, Liam en Jimmy
Beskou lys van mense op foto
Ankia Henning
Cornelius Jacobus Henning
Engela Susanne Magdalena Henning
James Stephenson Henning
Jimmy Jehan Henning
Karla Henning
Keira Ackermann
Liam Daniël Niehaus
Marianne Henning
Petra Bergh
Petrus Daniël Niehaus
Wilhelmina Hendrika Van Tonder
|