Danie Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c4.d1.e1.f2.g3.h4. |
Voorname |
|
Danie |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Douw Gert Brand Henning |
Moeder |
|
Hester Susara Kirk |
# ste kind van vader |
|
4 |
Noemnaam |
|
Danie |
Geboortedatum |
|
1959-5-22 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2005-10-18 |
Sterfplek |
|
Middelburg, Mpumalanga |
|
|
|
Geskiedenis |
Danie en sy vrou was beide telefoniste by die Cullinan / Bronkhorstspruit handsentrale, totdat die sentrale geoutomatiseer het. Daarna verhuis hulle na Hendrina, Machadodorp en Middelburg, T waar hulle die heel laaste handsentrale beman het. Danie was in sy kinderjare in 'n kinderhuis in Bloemfontein as gevolg van die feit dat sy ma in sy tienerjare gesterf het en sy pa nie alleen na hulle kon omsien nie. Al hulle kinders is in verskillende kinderhuise opgeneem, wat meegebring het dat hulle weë geskei het.
|
|