Micheal Jan Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b9.c3.d3.e3.f4.g3.h5.i2.
Voorname  Micheal Jan
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Hermanus Engelbrecht Meyer Henning
Moeder  Estelle Reynette Van Niekerk
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Micheal Jan
Geboortedatum  1988-2-20
Geboorteplek  
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2021-4-1
Sterfplek  Newcastle
Geskiedenis
Michael was in 'n verhouding met Lindie van der Merwe *2-8-1998 toe daar vir hulle 'n babadogtertjie, Mika op 25-3-2017 gebore is. Mika is egter onder die van Van der Merwe geregistreer. Michael sterf in 'n ongeluk op sy motorfiets toe hy in die aand agter 'n stadig bewegende bakkie sonder ligte ingery het. Hy is op slag dood. Die bestuurder van die bakkie het daarna weggejaag.
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Melchior Henning
/¯¯ Jan Melchior Henning
\__ Gertruida Elizabeth Maria Laage
/¯¯ Hermanus Engelbrecht Meyer Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Anna Magrieta Gloudina Coetzee
\__ {vmmName}
Micheal Jan Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Micheal Johannes Van Niekerk
\__ {mvmName}
\__ Estelle Reynette Van Niekerk
/¯¯ {mmvName}
\__ Susanna Petronella Van Tonder
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Fotos

a2.b9.c3.d3.e3.f4.g3.h5.i2 Micheal Jan Henning *20-2-1988 op sy geliefde motorfiets
Beskou lys van mense op foto