Foto geneem by die troue van Charles Meyers Henning en Chantelle Griffiths op 6-5-2017. Agterste ry: Marie Henning (gebore Lubbe), ma van die bruidegom, Willem Jacobus Henning, broer van die bruidegom; Owen Samuel Ackermann. Middel: Leamarie Ackermann (gebore Henning), die bruidegom, Charles Meyers Henning en pa, Willem Jacobus Henning. Voor die bruid, Chantelle Henning (gebore Griffiths)
Beskou lys van mense op foto
Chantelle Griffiths
Charles Meyers Henning
Leamarie Henning
Maria Magdelena Lubbe
Owen Samuel Ackermann
Willem Jacobus Henning
Willem Jacobus Lubbe Henning
a2.b7.c5.d1.e4.f4.g1.h1. Charles Meyers Henning *8-3-1981, sy vrou, Chantelle (gebore Griffith) *4-6-1986 en hul twee kinders, Charles Jacobus *23-8-2018 en Christe-Lee *16-7-2022
Beskou lys van mense op foto
Chantelle Griffiths
Charles Jacobus Henning
Charles Meyers Henning
Christe-Lee Henning
|