Isabella Elizabeth Snyman |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
|
Voorname |
|
Isabella Elizabeth |
Van |
|
Snyman |
Geslag |
|
Vroulik |
Vader |
|
John Henry Snyman |
Moeder |
|
Isabella Elizabeth Alberts |
# ste kind van vader |
|
0 |
Noemnaam |
|
Isabella Elizabeth |
Geboortedatum |
|
1942-7-21 |
Geboorteplek |
|
Frankfort |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2017-10-20 |
Sterfplek |
|
Uniondale |
|
|
|
Geskiedenis |
Sy matrikuleer aan die Hoërskool Frankfort en studeer daarna onderwys aan die Normaal-Kollege Pretoria (NKP). Na haar studies hou sy vir drie jaar lank skool by die Laerskool Dr Verwoerd op Meyerton en daarna vyf-en-twintigjaar lank by Laerskool Japie Greyling op Daleside, tot en met haar aftrede. Sy het vir beide haar eie kinders en al die kinders van haar man, Koos se broers en susters skoolgehou. Sy het ook na ure klavier- en orrellesse vir kinders by haar huis aangebied.
|
|