Catharina Elizabeth Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c1.d10.e6.
Voorname  Catharina Elizabeth
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Johannes Carel Henning
Moeder  Gertbrech Elizabeth Wilhelmina Adriana Du Plessis
# ste kind van vader  6
Noemnaam  Catharina Elizabeth
Geboortedatum  1897
Geboorteplek  Vaalklip, Thaba Nchu
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1901-6-30
Sterfplek  Springfontein Konsentrasiekamp
Geskiedenis
Volgens ’n inskrywing in haar ouers se Bybel is sy weens inflamasie in die konsentrasiekamp gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 oorlede. Dit word deur ’n inskrywing in die Government Gazette of the Orange River Colony van 12 Julie 1901, p.296 bevestig
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Johannes Carel Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Martha Elizabeth Lubbe
\__ {vmmName}
Catharina Elizabeth Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Jan Louis Du Plessis
\__ {mvmName}
\__ Gertbrech Elizabeth Wilhelmina Adriana Du Plessis
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder