Maria Magdalena Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c1.d10.e5.
Voorname  Maria Magdalena
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Johannes Carel Henning
Moeder  Gertbrech Elizabeth Wilhelmina Adriana Du Plessis
# ste kind van vader  5
Noemnaam  Maria Magdalena
Geboortedatum  1894
Geboorteplek  Vaalklip, Thaba Nchu
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1901-7-22
Sterfplek  Springfontein Konsentrasiekamp
Geskiedenis
Volgens ’n inskrywing in haar ouers se Bybel is sy van honger en inflamasie in die konsentrasiekamp gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 oorlede. Die Bybel is in die besit van b1.c1.d10.e2.f1.g1. Johannes Carel Henning. In die Government gazette of the Orange River Colony van 22 Julie 1901, p.332 word aangedui dat sy as gevolg van longontsteking oorlede is.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Johannes Carel Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Martha Elizabeth Lubbe
\__ {vmmName}
Maria Magdalena Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Jan Louis Du Plessis
\__ {mvmName}
\__ Gertbrech Elizabeth Wilhelmina Adriana Du Plessis
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder